'n Ma wonder oor stilte tyd...Word bietjie stil…In stil word tye vind mens krag… Die laaste keer toe ek enige mate van stilte beleef het, was toe die oudste ‘n baba...