'n Ma se dromer...
Hy kon na die motor toe aangestap en ek sien sommer die afdraende mondjie. Rugbybal onder die arm val hy die motor in ek weet presies wat...


'n Ma wonder oor stilte tyd...
Word bietjie stil…In stil word tye vind mens krag… Die laaste keer toe ek enige mate van stilte beleef het, was toe die oudste ‘n baba...


‘n Ma se dansles…
Voorts sal die Tiener in my stories as die 16-jarige (binnekort 17-jarige) bekendstaan, jy sal netnou verstaan hoekom. Hy wil na ‘n dans...


'n Ma en woestyntye
Daar is ‘n baie goeie kans dat julle as gesin, soos ons, ook besig is om vir ‘n paar jaar al, om dieselfde berg in die woestyn te sukkel....


'n Ma en meriete aande
Dit word hierdie tyd van die jaar waar daar oor meriete aande en die moontllike teenwoordigheid daar bespiegel word. In ons huis werk dit...


Ja wat Nee moes wees...
Die ligte fronsie tussen die oë en die manier hoe hy my hare ligweg, agter my oor in vee gee my die idee dat iets happer. Toe hy hom nie...


Moedige Kleinman
Die gesiggie wat my begroet is een van moedeloosheid. Die mank, drentel-stap waarmee hy motor toe kom laat my moed ook teen snelle pas...


'n Ma ken haar kind
Ek lees sommer in die twee bruin kykers dat die opsie wat nou op die tafel vir oorweging is, hom nie geval nie. Hy kyk my stip aan en die...


'n Ma kry self 'n preek
Die motor ruik na gras en kleinseuntjie sweet. Ons is op pad terug van sy rugby en hy is nogal in ’n luim vir gesels. Die voorreg is my...


'n Ma se preke...
Gister sy laaste rugbywedstryd vir die jaar gespeel. Die eindtelling was nie wat hy gehoop het nie en die ou lyfie wat netnou nog ‘n...