'n Ma se muur tuimel in...
Ons ruk wakker, laat een nag, van ‘n hengse slag. Die huis is in rep en roer en na inspeksie bevind ons dat die grensmuur tussen ons en...
'n Ma se huis is waarskynlik uiters normaal...
Ek is nie besonders trots daarop nie, dit laat my ook nie danig vervuld nie, maar om skuldig te voel en myself oor alles en almal te...
'n Ma se hart is seer...
Ons familie pyn. My broerskind is besig om sy moedige stryd teen kanker te verloor. Die res van ons familie pyn saam hulle. My kop wat...
'n Ma ontbloot haar tekortkominge...
Hierdie scenario draal al vir dae oor en oor in my kop, te bang is ek egter om dit neer te pen, uit vrees dat jý liewe mede-ma my dalk...
'n Ma word herinner aan genade...
Dis laatmiddag en ek staan in die betaal ry van die Woolies om die hoek. My frustrasie vlakke lê waarskynlik ontbloot op my gesig. Die...
‘n Tiener se preek maak ‘n Ma verheug…
Hy maak vir my rasend. Meeste dae wroeg ek en het ek my bedenkinge of enige preek, raad of selfs kompliment hoegenaamd die bruin oog se...