'n Ma se seerkry gebed
“Here, U weet ek staan met ‘n voet in elke kamp. Die een van ‘n kindjie wat goed presteer, die à nder van ‘n kindjie wat nie só groot is...
'n Ma se vuil voorruit
Ons almal ken die frustrasie van ‘n vuil motorvoorruit. Die gesukkel om behoorlik deur te kan sien laat jou met hoofpyne en gespanne...
'n Ma se gebed vir 'n klipperige pad...
Here, ek weet almal kry soms hierdie klipperige-pad-dae. Sommer al skuins voor ontbyt het ek die eerste hengse klip herken. My dag word...
'n Ma verlang na vol sinne...
Dit is was die wonderlikste dag toe ons kleinding woordjies begin sê. Ek het die woorde in elke sin getel en notas van die oulike...
'n Ma voel bietjie wiskundig...
‘n Wiskunde liefhebber is ek gewis nie. Dit vat my immers baie tot vreeslik lank om die vergelykings en formules te verstaan en onder die...
'n Ma bemoedig
Ons ontmoeting is vlugtig, ‘n oomblik wat ons deel in ‘n spreekkamer. Ek en die vars, nuwe mamma. Sy sak in die stoel langs my neer met...