'n Ma se storie...
My storieboek is na aan perfek en prentjiemooi. Alles val meestal in plek, die skelms word uitsorteer, die prinse bly romanties en die...
‘n Ma se Kleinman word groot...
Dis die kuieroggend by sy nuwe Graad 4 klas van volgende jaar. Tipies die helilopter wat ek is, word ‘n rugsak gepak met water en ‘n...
Gebed van ‘n ontnugterde Ma...
Here, toe ek die pienk, krullebol dingetjie van u afgebid het, was my idee dat ‘n pienk stadium vir ewig sou aanhou. Nooit het ek vermoed...
'n Ma se gebed vir haar Fariseer hart...
Here, U ken die hart my en my gesin. U alleen weet van ons vreugdes, maar U weet nog beter van ons worstelinge. Die tye waar my lippe,...
'n Ma leer van geloof
Soggens op pad na die drie se onderskeie skole bid ons in die motor. Daar is nie beurte nie, enige een wat wil kan die betrokke dag bid....
'n Mamma word 'n Ma...
Uit die bloute kom sy woorde: “Ek sal nou vir mamma moet begin Ma noem, ek gaan nou hoërskool toe.” Verbaas draai ek om: “Hoe maak jy...