'n Ma van Tieners se gebed...
Here, die lewe van 'n Ma met tieners is 'n ruwe, wille grondpad. Die Blom ontluik in 'n volbloed, goed geteelde Tiener en wyl ek my...
'n Ma se foute...
Hoekom skuldgevoelens mens altyd in die nag moet bekruip weet ek nie. Wanneer hulle soos engeltjies ewe met ’n stralekransie om die kop...
'n Ma en 'n boelie maak vrede...
Vir ‘n tyd lank al vertel hy my van die boelie by die skool. Ek kry net soms sulke brokkies, maar nie genoeg om iets daadwerkliks daaraan...
'n Ma voel nie altyd tip top nie...
Ek lees in ’n tydskrif ’n stukkie waar die skrywer praat van ons almal wat daardie een vriendin het wat altyd alles onder beheer het,...
'n Ma se kampvriendin...
Die laaste aand van ons vakansie by die vakansie-oord, loop ek die skattige driejarige by die opwas raak. Ons gesprek begin met haar wat...
'n Ma dink aan abdikeer...
Wanneer ‘n gesin bevoorreg genoeg is om ‘n opgroeiende Blom in die huis te hê, is daar sekere dinge wat die gesin moet aanvaar. Die...