'n Ma gaan met vakansie...sonder kinders.
Was die afskeid maklik? Het ‘n Ma betraand en snikkend haar bloedjies gegroet? Inderdaad! Die trane was egter gevoed deur verskeie...
'n Ma maak 'n vriend...
Kamera in die hand staan ek, besig om myself te balanseer op ‘n paviljoen trappie, tussen wriemelende, skreeuende lyfies. “Ons is die...
'n Ma se huis hou aan verander
Met ‘n ontluikende jong meisiekind in die huis verander dinge vinnig... Weg is die bondeltjie energie wat deur die huis gesing of gefluit...
Soms word 'n Ma se moed bietjie laag...
Ma-wees kan onrusbarende gevolge hê wanneer die betrokke ma aan die einde van haar eie kragte gekom het. In een enkele dag word ek soms...
'n Ma en 'n Blom deel 'n geheim...
Ek weet net, dis tyd dat die Hoof terugkom van sy sakereis. Nou ruk dinge hand uit. Die Vrydag gaan staan ek by ‘n winkel met ‘n pap...
'n Brief aan 'n Kleinman...
Met twee tieners in die huis gaan dinge nie altyd lekker of selfs nie eens relatief gemaklik nie. Emosies blyk alewig in die pad te wees....