'n Ma se hart is vol...
My huis is oopgebreek, my privaatheid binnegedring en my kinders geraak. Iets gebeur in mens se hart na ‘n inbraak, en die ‘iets’ is...
'n Ma en 'n Kwaad man
Dis die derde maal in die week wat ek dieselfde vraag vra. Dalk is ek bietjie stadig, dalk vra baie ander al lankal dieselfde. Hoekom is...
Gebed van 'n Graad 8 Ma...
Here, vanmóre moes ek my vars, nuwe Gr 8 by sy skool los. Dis alweer die ‘laat los’ besigheid Here, voel dan vir my of àl wat ek deesdae...
'n Ma verloor soms koers
Om koers te verloor is nie altyd so sigbaar van buite nie. So dat mense agter jou rug praat van jou koersloosheid nie. Nee, soms is dit...
'n Ma se ritmiese gang word onderbreuk...
Die ritme in my huis voel versteur. Eie aan my persoonlikheid, hou ek van ritme, in meeste van sy vorme. Gaande oor musiek en dus die...
'n Ma en gebreekte damwalle
Wanneer my klompie so in mekaar se hare is en aanhoudend baklei laat ek hulle altyd om die kombuistafel sit en sê dan: “Kyk om julle, dit...