'n Ma ken haar kind
Ek lees sommer in die twee bruin kykers dat die opsie wat nou op die tafel vir oorweging is, hom nie geval nie. Hy kyk my stip aan en die...
'n Mamma word 'n Ma...
Uit die bloute kom sy woorde: “Ek sal nou vir mamma moet begin Ma noem, ek gaan nou hoërskool toe.” Verbaas draai ek om: “Hoe maak jy...