‘n Ma se dansles…
Voorts sal die Tiener in my stories as die 16-jarige (binnekort 17-jarige) bekendstaan, jy sal netnou verstaan hoekom. Hy wil na ‘n dans...
‘n Tiener se preek maak ‘n Ma verheug…
Hy maak vir my rasend. Meeste dae wroeg ek en het ek my bedenkinge of enige preek, raad of selfs kompliment hoegenaamd die bruin oog se...
'n Ma se huis maak musiek...
Met die Hoof van ons huis op ‘n lang sakereis, en die feit dat dit boonop eksamen is, gaan dinge in ons huisie heel...wild. Soos ‘n...
‘n Ma veroorsaak storm winde..
Die wind loei vandag hier om my huis. Deur die venster by my gunsteling sitplekkie kyk ek hoe hy sterk bome laat buig, liggewig...
‘n Ma mis so amper die punt...
Die eerste dag van die vakansie is weereens nie so idillies soos ek my dit voorgestel het nie. Ek wonder in my enigheid wanneer ek gaan...