'n Ma wonder oor stilte tyd...
Word bietjie stil…In stil word tye vind mens krag… Die laaste keer toe ek enige mate van stilte beleef het, was toe die oudste ‘n baba...
'n Ma se hart is seer...
Ons familie pyn. My broerskind is besig om sy moedige stryd teen kanker te verloor. Die res van ons familie pyn saam hulle. My kop wat...
'n Ma word herinner aan genade...
Dis laatmiddag en ek staan in die betaal ry van die Woolies om die hoek. My frustrasie vlakke lê waarskynlik ontbloot op my gesig. Die...